Showing results for "m buys"
Showing 1 - 5 of 5 Results
Adult content is visible.
Saartjie se twee persoonlikhede
Kinder opvoeding
2020
EN
Saartjie is baie stout wanneer sy alleen saam met haar ouers by die huis is. Wanneer sy egter skool toe gaan, is sy heel voorbeeldig. Sy hou baie vanJuffrou Nina en kan nie altyd gou genoeg haar juffrou help boeke dra en regpak in die klas nie. Juffrou Nina hou ook van Saartjie en glo haar ouers moet baie trots wees op hul dogter wat sulke mooi maniere het en so behulpsaam is. Maar sy het nog nie gesien hoe Saartjie by haar eie huis teenoor haar ouers optree nie ...
Nadia En Die Hondjie
Opvoeding vir kinders
2020
EN
Nadia en haar ouers gaan op ‘n uitstappie dorp toe. Dit is vir haar heerlik om so saam met Mamma en Pappa deur die speelgoedwinkel te gaan loop. Sy is egter nie so gretig om deur die kruidenierswinkel saam te stap nie. Dit raak vir haar erg vervelig. Mamma sê egter dat mens nie altyd net kan doen wat vir jou lekker is nie. Soms is daar ook dinge wat jy moet doen ter wille van ander mense en jy moet hul program en keuses ook respekteer.
The Two Personalities of Sarah
Child Education
2020
EN
The two personalities of SarahSarah was quite ugly and unfit towards her parents, but very exemplary and helpful at school. Her parents then devised a plan to teach her a lesson. She had to learn that one should always be nice and exemplary to others, not only in your own home but also when in the company of other people elsewhere.
Peter Visit Grandpa
Child Education
2020
EN
It is finally the school holidays and Pieter is very excited. His parents gave him permission to visit Grandpa Ben for the whole school holiday. Both his parents work and it would be better for Pieter to be with his grandfather than to be home alone all day while his parents work. In any case, there are many interesting things that his grandfather is always busy with and Pieter enjoys doing things together with Grandpa Ben.
Pieter Leer Tuinmaak
Kinder opvoeding
2020
EN
Dit is uiteindelik skoolvakansie en Pieter is baie opgewonde. Sy ouers het toestemming gegee dat hy by oupa Ben mag gaan kuier vir die hele skoolvakansie. Beide sy ouers werk en dit sal vir Pieter beter wees om by sy oupa te wees as heeldag alleen by die huis terwyl sy ouers werk. Daar is in elk geval baie interessante dinge wat sy oupa altyd mee besig is en Pieter geniet dit om saam met oupa Ben dinge te doen.




