Skip to main content

Carrito de compra

¡Obtienes el tratamiento VIP!

Artículos no disponibles para compra.
Por favor revisa tu carrito. Puedes eliminar los artículos no disponibles ahora o los eliminaremos nosotros automáticamente al momento de pagar.
artículosartículo
artículosartículo

Recomendado para ti

Loading...

eBooks de Gobierno

Si te gustan los eBooks de Gobierno, seguro que te encanta esta selección.
Mostrando 1 - 5 de 6 resultados
Skip side bar filters
  • DA of nie?

    'n Kieser se krisis

    Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus? Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid - of van toon? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby. ... Leer más

    $311 MXN

  • Wie Gaan in 2019 Regeer?

    In die plaaslike verkiesing van 2016 is die ANC bloedneus geslaan toe hy drie metrorade aan die opposisie moes afstaan. Gaan die verdeelde regerende party onder Cyril Ramaphosa kan verenig en in 2019 ’n meerderheid by die stembus behaal? Of gaan die DA en die EFF hul groot ideologiese verskille kan oorkom om die ANC uit die kussings te lig?Sedert Jacob Zuma as president bedank het, het Suid-Afrika ... Leer más

    $183 MXN

  • Terreur en Bevryding

    Die ANC/SAKP, die Kommunisme en geweld (1961-1990)

    Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik ’n eeu terug begin delf. ’n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die invloed van die kommunisme, asook die ANC/SAKP se optrede in ballingskap, skryf die politieke kommentator en historikus Leopold Scholtz.In Terreur en bevryding toon hy aan hoe die SAKP reeds in 1928 ... Leer más

    $238 MXN

  • Wie Gaan in 2019 Regeer?

    In die plaaslike verkiesing van 2016 is die ANC bloedneus geslaan toe hy drie metrorade aan die opposisie moes afstaan. Gaan die verdeelde regerende party onder Cyril Ramaphosa kan verenig en in 2019 'n meerderheid by die stembus behaal? Of gaan die DA en die EFF hul groot ideologiese verskille kan oorkom om die ANC uit die kussings te lig?Sedert Jacob Zuma as president bedank het, het Suid-Afrika ... Leer más

    $161 MXN o gratis con Kobo Plus

  • 25 gedigte om die eerste wysiging te vier

    Die Eerste Wysiging is een van Amerika se grootste seëninge, dus prys en eer hierdie boek se gedigte hierdie groot wysiging.26 bladsye.Vertaal met onlineoctranslator.Beskrywing vertaal met Reverso. ... Leer más

    $60 MXN o gratis con Kobo Plus